Job Listings

Kinderbediening required: Apply Now

Kinderbediening required: Apply Now

Vacancy Details

Employer: Dante Group (Pty) Ltd

Kinderbediening, Pretoria Oos, NG Gemeente
Kinder-en-gesinsbediening vir Afrikaanse Gemeente

Die gemeente is op die uitkyk vir die regte persoon om deel te word van ons dinamiese bedieningspan – personeel en predikante. Ons besef elke individu is uniek en daarom wil ons jou nie in ‘n posbeskrywing vaspen nie. Ons soek ‘n spanlid wat ten minste vir die volgende bedieningsaspekte verantwoordelikheid kan neem:

Die gemeente se kinder- en gesinsbediening (voorskool tot en met graad 6).

Kleuterkerk, junior groeigroepe, kindergeleenthede en ouerskapopleiding.

Innoverende projekte wat kinders en gesinne help om geestelik te verdiep.

Ons is oortuig daarvan dat die regte persoon selfs ‘n groter bydrae tot die span sou kon lewer.

Die persoon moet ten minste:

teologies gemaklik in die gemeente kan inskakel.

beskikbaar wees ‘n ‘n minimum 30 ure werksweek (Meer werksure kan met ‘n geskikte kandidaat onderhandel word).

KWALIFIKASIE: ‘n Toepaslike kwalifikasie in onderwys, kinderbediening, sielkunde, maatskaplike werk of teologie.Ondervinding in ouerbegeleiding of opvoedkunde sal in die kandidaat se guns tel.

VERGOEDING:Onderhandelbaar.

Persone wat aansoek doen, moet beskikbaar wees vir ‘n persoonlike onderhoud en diens aanvaar op 1 Julie 2019. Die gemeente behou die reg voor om nie ‘n aanstelling te maak nie.

Apply before Sunday, June 30, 2019 – 53 Days left
Companies may expire jobs at their own discretion.
If you have not received a response within two weeks, your application was most likely unsuccessful. Apply Now

Source: Jobs365