Job Listings

Telesales Representative wanted urgently: Salary R22 000 to R30 000 per month

Telesales Representative wanted urgently: Salary R22 000 to R30 000 per month

Stel jouself gerus deur deel van ‘n maatskappy te word wat seker maak werknemers het altyd die geleentheid om ‘n salaris te verdien, selfs in Lockdown.

VEREISTES:

Vlot Engels en Afrikaans
2 Jaar Werksondervinding
Matrieksertifikaat met vrystelling
Ten volle betaalde opleiding. Geen cold calling nie. Voltydse Telesales Pos Beskikbaar.

Stuur jou volledige aansoek in via Indeed: CV, ID en matrieksertifikaat

POS BESKRYWING:

Platinum Life Verkope afdeling is leiers in die industrie met innoverende telemarketing oplossings om bogemiddelde markverwante resultate te behaal. Ons bied ten volle betaalde opleiding aan vir alle konsultante in verkope en verseker dat ons werknemers alle vaardighede het tot hulle beskiking om hul werk behoorlik en eties te doen. Ons beleid vir ‘no cold calling’ verseker ‘n billike kans vir elke werknemer om ‘n behoorlike salaris te verdien.

Verantwoordelikhede

Verwysingsgebaseerde telesales
Verkoop van ons produkte / dienste telefonies, geen cold calling nie.

Voordele vir persoonlike groei en loopbaan:

Geen werksondervinding word vereis nie omrede ons volledige betaalde opleiding voorsien.
Baie groei geleenthede.
Werk nie op openbare vakansiedae nie.
Dinamiese werksomgewing.
Kliente word voorsien – GEEN “COLD CALLING!”

Bykomende voordele:

Pensioen fonds na 6 maande.
Kanker polis na 3 maande.
Bogemiddelde markverwante salarisse.

Job Types: Full-time, Contract, Permanent

Salary: R22,000.00 to R30,000.00 /month

Education:

High School (matric) (Required)

Work Remotely: No. Apply Now

Source: ijobs