Home Job Listings Telesales Agent needed Asap: Salary R18 000 to R30 000 per month

Telesales Agent needed Asap: Salary R18 000 to R30 000 per month

357
Telesales

Telesales Agent needed Asap: Salary R18 000 to R30 000 per month

Potchefstroom, North West
Full-time, Contract, Permanent
R18 000 – R30 000 a month

Telesales Pos Beskikbaar in Potchefstroom! Met aanlyn onderhoude en opleiding kan jy aansoek doen in die lockdown tydperk!

Nova Life is ‘n innoverende maatskappy wat bo gemiddelde salarisse bied met baie potensiaal vir groei.

Ons het verskeie veldtogte wat kwaliteit produkte / dienste onder twee sustersondernemings vekoop.

VEREISTES:

Vlot Afrikaans en Engels.
Matriek met vrystelling.
20 jaar en ouer.
Verantwoordelikhede

Verwysingsgebaseerde telesales
Verkoop van ons produkte / dienste telefonies, geen cold calling nie.

Voordele vir persoonlike groei en loopbaan:

Geen werksondervinding word vereis nie omrede ons volledige betaalde opleiding voorsien.
Baie groei geleenthede.
Werk nie op openbare vakansiedae nie.
Dinamiese werksomgewing.
Kliente word voorsien – GEEN “COLD CALLING!”

Bykomende voordele:

Pensioen fonds na 6 maande.
Kanker polis na 3 maande.
Bogemiddelde markverwante salarisse.
Doen vandag aansoek!

Job Types: Full-time, Contract, Permanent

Salary: R18,000.00 to R30,000.00 /month

Education: High School (matric) (Required). Apply Now

Source: ijobs