Job Listings

Administrative Officer/Administratiewe Beampte needed: APPLY NOW

Administrative Officer/Administratiewe Beampte needed: APPLY NOW

Bellville, Western Cape

Administratiewe en sekretariële ondersteuning vir die akademiese en kliniese personeel betrokke by die voorgraadse program van die Afdeling Fisioterapie. Die pos behels ‘n wye verskeidenheid funksies wat verband hou met organisering, koördinering en monitering, wat die volgende insluit, maar nie beperk is daartoe nie:

Algemene kantoorondersteuning van die voorgraadse module koördineerders ten einde effektiewe funksionering van die voorgraadse program te verseker;
Administratiewe ondersteuning van die studente, kliniese dosente, kliniese koördineerders op die kliniese platform;
Hantering van punte op die Universiteit se Sentrale rekenaarstelsel
Reël en administratiewe ondersteuning van module vergaderings;
Reis- en verblyfreëlings van eksterne eksaminatore vir die kliniese module;
Reël van en administratiewe ondersteuning by amptelike werkswinkels vir die kliniese personeel en sosiale funksies;
Administratiewe ondersteuning vir die opstel van kliniese roosters en handleidings vir voorgraadse student
Liassering van dokumente en bestuur van die voorgraadse modules rekords argief
Monitering en administrasie van toegewysde DoE begrotings in samewerking met die kliniese koördineerder.
Opdatering van administratiewe en onderrig materiaal op Sunlearn.

Administrative and secretarial support for the academic and clinical personnel involved with the undergraduate program of the Physiotherapy Division. The post entails a wide variety of functions relating to organising, coordinating and monitoring, including but not limited to:

General office support of undergraduate module coordinators in consultation with the undergraduate program chairperson to ensure efficient functioning of the program;
Administrative support for the students, clinical lecturers, clinical coordinators on the clinical platform;
Managing student marks on the University’s central system;
Convening and administrative support of undergraduate program and module meetings
Travel and accommodation arrangements for external examiners;
Organising of and administrative support of official workshops and social functions;
Monitoring and administration of allocated DOE budgets in consultation with clinical coordinator
Administrative support for the drafting of timetables, clinical rosters, tests, manuals for undergraduate students;
Filing of documents and managing the undergraduate program records archive.
Update of administration and learning material on SunLearn

Toepaslike naskoolse sekretariële of administratiewe kwalifikasie;
Minimum van een jaar sekretariële en/of administratiewe ervaring;
Kennis en ervaring van administratiewe en finansiele bestuurstelsels;
Rekenaargeletterd (Word, Excel, PowerPoint, Outlook);
Bewyse van goeie interpersoonlike en kommunikasievaardighede;
Bewyse van organisatoriese vaardighede wat insluit maar nie beperk is tot die vermoë om werk te prioretiseer, akkuraat te wees in die afhandeling van take, inisiatief aan die dag te le.

Relevant post-matric secretarial or administrative qualification;
Minimum of one year secretarial and or administrative experience;
Knowledge and experience of administrative and financial management systems;
Computer literate (Word, Excel, PowerPoint, Outlook);
Evidence of good inter personal-, communication skills;
Evidence of organization skills that includes but is not limited to the ability to prioritize work and work independently, accuracy with completion of tasks; and show initiative.

Kennis van die Universiteit se sentrale rekenaarstelsel (finansiële stelsel, student inligting stelsel, sharepoint);
Basiese kennis en ondervinding van die SU se elektronies studenteondersteuning (SunLearn).

Knowledge of the University Central Computer Systems (financial and student information systems, sharepoint);
Basic knowledge of the US electronic student support system, SunLearn. Apply Now

Source: jobs365