Job Listings

STORE DRIVER needed immediately: APPLY HERE

STORE DRIVER needed immediately: APPLY HERE

Vacancy Details

Employer: Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners

Hierdie Suid- Afrikaanse vervaardiger, groothandelaar en verspreiders van kwaliteit beligting-, elektriese & elektroniese produkte en oplossings beskik oor ‘n posisie vir ‘n dinamiese, stelselgedrewe persoon met dryf om deel te raak van hul suksesvolle bestuur-span, as:

STOORBESTUURDER

UPINGTON

Vereistes:

– Ons wag op aansoeke van vriendelike individue met goeie menseverhoudinge, kommunikasievaardighede en minimum van 3-5 jaar toepaslike ondervinding in ʼn soortgelyke pos

met deeglike voorraadondervinding,

– Goeie rekenaarvaardigheid in MS Office en Sage

– Vermoë om onafhanklik te opereer.

Die suksesvolle persoon sal ondermeer verantwoordelik wees vir die:

– Effektiewe bestuur van voorraadvlakke wat insluit die ontvangs, stoor asook verspreiding van voorraad

– Vooraf beplanning en implementering van werksvloei in die stoor

– Nagaan van huidige kontrole stelsels en verbetering daarvan

– Rekordhouding en basiese administrasie soos nodig.

Daar word ʼn markverwante vergoedingspakket aan die pos gekoppel.

Apply before Sunday, August 4, 2019 – 60 Days left
Companies may expire jobs at their own discretion.
If you have not received a response within two weeks, your application was most likely unsuccessful. Apply Now

Source: Jobs365

Back to top button