Job Listings

General Factory Workers urgently needed: Salary R21,69 an hour

General Factory Workers urgently needed: Salary R21,69 an hour

ALGEMENE FABRIEKSWERKERS BENODIG – ALBERTON

Ons klient in Alberton benodig algemene fabriekswerkers. “Forklifters” en “crane operators” word veral dringend benodig. Kode 10 sal ook ‘n voordeel wees.

VEREISTES:

Matriek/Graad 12 ‘n miniumum vereiste,

Kandidaat moet vorige werksondervinding he,

Verwysings moet verskaf word (sal gekontak word),

Vaardigheid in tegniese tekening sal gunstig wees maar is nie ‘n vereiste nie.

CV’S moet per epos gestuur word saam met ‘n geldige matriek/graad 12 sertifikaat, afskrif van ID dokument en belastingnommer. Geen aansoek sal daarsonder in aanmerking geneem word nie.

KANDIDAAT MOET BEREID WEES OM TE BEGIN MET MINIMUM VERGOEDING MAAR MET INKOMSTE GROEI VOORUITSIGTE.

Job Types: Full-time, Contract, Permanent

Salary: From R21.69 per hour

COVID-19 considerations:
Interview will be done over a WhatsApp video call. Apply Now

-iJOBS